Proverbs 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die rykdom se rykdom is sy sterk stad; die ondergang van die armes is hulle armoede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ryke se eiendom gee vir hom beskerming. Armoede is die arm mens se ondergang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die goed van die ryke is vir hom 'n sterk stad; die ondergang van die behoeftiges is hulle armoede. |
| Afrikaans 1983 | Die rykdom is die ryke se veilige vesting; die armoede is die arme se ondergang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die besittings van 'n ryke is sy sterk stad; die ondergang van armes is hulle armoede. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die rykdom van 'n ryk mens is soos 'n sterk stad, maar dit gaan sleg met arm mense omdat hulle arm is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ryke se geld kan hom lekker laat leef. Wie dit nie het nie, se lewe is hel. |