Proverbs 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Haat verwek twis, maar liefde bedek alle sondes.
Afrikaans (NLV) 2011 Haat bring rusie. Liefde bedek wat verkeerd gedoen is.
Afrikaans 1933/1953 Haat verwek twiste, maar liefde bedek al die oortredinge.
Afrikaans 1983 Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Haat verwek tweedrag, maar liefde bedek alle oortredings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Haat laat mense twis met mekaar, maar liefde praat nie oor die dinge wat vir ander mense pla nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haat veroorsaak twis. Liefde vergewe alle oortredings.