Proverbs 10:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die mond van 'n regverdige is 'n put van die lewe, maar geweld bedek die mond van die goddelose. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die woorde van die regverdige is soos ’n fontein van lewe. Die woorde van goddeloses steek geweld weg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die mond van die regverdige is 'n fontein van lewe, maar die mond van die goddelose verberg geweld. |
| Afrikaans 1983 | Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Bron van lewe is die mond van 'n regverdige, maar die mond van goddeloses verberg geweld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die mens wat reg lewe, praat, dan laat hy ander mense lewe, maar wanneer die mens wat verkeerd doen, praat, dan maak hy ander mense seer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige se woorde kan baie vir mense beteken. Dit is ’n onuitputlike bron van inspirasie. Slegte mense se woorde is vol haat en nyd. |