Proverbs 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die spreuke van Salomo. 'n Wyse seun verbly 'n vader, maar 'n dwase seun is die swaarkry van sy moeder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die spreuke van Salomo. ’n Kind wat verstandig is, maak sy pa bly. ’n Seun wat dwaas is, maak sy ma hartseer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die spreuke van Salomo. 'n Wyse seun verbly die vader, maar 'n dwase seun is 'n bekommernis vir sy moeder. |
| Afrikaans 1983 | Spreuke van Salomo. 'n Wyse seun maak sy vader en moeder bly; 'n dwase seun maak hulle hartseer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Spreuke van Salomo. 'n Wyse seun verheug sy vader, maar 'n dwase seun doen sy moeder verdriet aan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Spreuke van Salomo. 'n Pa en 'n ma is bly as hulle kinders wysheid het, maar hulle is hartseer as hulle kinders dwase is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige kind maak sy ouers gelukkig. ’n Kind wat nie weet hoe om reg te leef nie, maak hulle hartseer. |