Philippians 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat julle matigheid aan alle mense bekend wees. Die Here is byderhand.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat almal sien hoe bedagsaam julle lewe. Onthou: Die Here kom binnekort!
Afrikaans 1933/1953 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
Afrikaans 1983 Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vriendelik en geduldig wees met al die mense, want die Here sal gou weer kom!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie vergeet om almal mooi te behandel nie. Die Here kom mos binnekort terug.