Philippians 4:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal. Amen. (Aan die Filippense geskryf uit Rome, deur Epafroditus.)
Afrikaans (NLV) 2011 Mag ons Here Jesus Christus se genade julle geestelik versterk.
Afrikaans 1933/1953 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
Afrikaans 1983 Die genade van die Here Jesus Christus sal by julle wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die genade van die Here Jesus •Christus bly met julle gees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag ons Here Jesus Christus baie goed vir julle wees, ver meer as wat julle verdien. Mag julle hierdie goedheid diep in julle binneste ervaar.