Philippians 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Groet elke heilige in Christus Jesus. Die broeders wat saam met my is, groet julle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dra my groete oor aan Christene daar. Al die broers en susters hier by my stuur groete. |
| Afrikaans 1933/1953 | Groet elke heilige in Christus Jesus. Die broeders wat saam met my is, groet julle. |
| Afrikaans 1983 | Groete aan almal wat aan God behoort deur Christus Jesus. Die broers hier by my stuur vir julle groete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groet elke heilige in Christus Jesus. Die broers wat hier by my is, stuur vir julle groete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek stuur groete vir al die gelowiges in die stad Filippi wat aan Christus Jesus behoort. Al die vriende hier by my stuur ook groete vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê asseblief groete namens my aan al die Christene daar by julle. |