Philippians 4:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou aan God en ons Vader kom die heerlikheid toe tot in alle ewigheid. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011 Aan dié God, wat ook ons Vader is, behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.
Afrikaans 1933/1953 Aan onse God en Vader die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.
Afrikaans 1983 Aan ons God en Vader behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan ons God en Vader kom die heerlikheid toe vir ewig en ewig! •Amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons prys God, ons Vader, altyd en altyd! Amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die eer en respek en belangrikheid in hierdie wêreld is God s’n, vir ewig en altyd. So is dit en so sal dit wees.