Philippians 4:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar my God sal in al julle behoeftes voorsien volgens sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus. |
| Afrikaans 1983 | En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En my God sal ruimskoots in al julle behoeftes voorsien, in ooreenstemming met sy heerlike rykdom in •Christus Jesus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God sal vir julle alles gee wat julle nodig het, want Hy het baie wonderlike dinge wat Hy vir ons wil gee, dinge wat van Christus Jesus kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal vir julle sorg deur vir julle te gee wat julle nodig het. Dit sal Hy doen omdat julle aan Jesus behoort. |