Philippians 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want selfs in Tessalonika het julle keer op keer na my behoefte gestuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een keer iets gestuur om my te help.
Afrikaans 1933/1953 Want ook in Thessalon¡ka het julle vir my behoefte meer as een maal iets gestuur.
Afrikaans 1983 Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook in Thessalonika het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het ook 'n paar maal vir my die dinge gestuur wat ek nodig gehad het toe ek in die stad Tessalonika was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was al in Tessalonika toe het julle my nog steeds gehelp. Sommer ’n paar maal het julle vir my iets gestuur toe ek dit regtig nodig gehad het.