Philippians 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nietemin, waartoe ons alreeds gekom het, laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons op dieselfde ding let.
Afrikaans (NLV) 2011 Nietemin, laat ons aanhou loop op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.
Afrikaans 1933/1953 Maar wat ons reeds bereik het -- laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons eensgesind wees.
Afrikaans 1983 In elk geval, laat ons koers hou op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In elk geval, laat ons die pas volhou in ooreenstemming met dit wat ons bereik het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het tot nou toe die regte dinge gedoen. Ons moet aanhou om dit te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe ook al, laat ons nie nou die verkeerde pad vat nie. Laat ons op die regte pad bly.