Philippians 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek op enige manier die opstanding van die dooies kan bereik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | in die hoop dat ek die opstanding uit die dood kan beleef! |
| Afrikaans 1933/1953 | of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik. |
| Afrikaans 1983 | in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ek so, hoe dan ook, die opstanding uit die dood kan bereik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en ek glo dat God my ook weer kan laat lewe nadat ek gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet tog dat ek soos Hy eendag lewendig uit die kloue van die dood sal stap. |