Numbers 9:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses vir hulle: Staan stil, en ek sal hoor wat die HERE aangaande julle sal beveel.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het gesê: “Wag net hier dat ek vir die Here kan vra wat Hy oor julle geval sê.”
Afrikaans 1933/1953 En Moses het vir hulle gesê: Bly staan, dat ek kan hoor wat die HERE julle sal beveel.
Afrikaans 1983 Moses het toe vir hulle gesê: “Wag tot ek verneem het wat die Here oor julle beveel.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het vir hulle gesê: “Wag eers dat ek kan hoor wat die Here in verband met julle beveel.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vir hulle gesê: “Bly staan hier, dan sal ek hoor wat sê die Here oor julle.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wag hier,” het Moses gesê, “ek moet eers hoor wat die Here daarvan dink.”