Numbers 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het met die kinders van Israel gespreek dat hulle die pasga moes hou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het toe vir die Israeliete gesê om die Paasfees te hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Moses met die kinders van Israel gespreek dat hulle die pasga moet hou. |
| Afrikaans 1983 | Moses het die Israeliete toe opdrag gegee om die paasfees te vier. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die Israeliete toe aangesê om die Pasga te vier. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir die Israeliete gesê hulle moet die Paasfees vier, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe die Israeliete beveel om die paasfees te vier. |