Numbers 9:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die veertiende dag van hierdie maand, teen die aand, moet julle dit hou op die vasgestelde tyd; volgens al sy gebruike en volgens al sy seremonies moet julle dit onderhou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet die Paasfees vier op die veertiende dag van hierdie maand, teen aandskemer. Julle moet dit vier volgens die voorskrifte en reëls wat Ek vir julle gegee het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die veertiende dag in hierdie maand, teen die aand, moet julle dit op die bepaalde tyd hou; volgens al sy insettinge en al sy verordeninge moet julle dit hou. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet dit teen laatmiddag op die veertiende dag van hierdie maand op die vasgestelde tyd vier. Volgens al die vaste voorskrifte en bepalings moet julle dit vier.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die fees vier op die veertiende dag van hierdie maand, wanneer dit begin donker word. Julle moet die fees vier soos Ek vir julle gesê het en soos Ek besluit het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | teen skemer op die dag wat Ek bepaal het aan die begin van die lente. Doen dit presies soos Ek voorskryf.” |