Numbers 9:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens die bevel van die HERE het hulle in die tente gerus, en volgens die bevel van die HERE het hulle weggetrek;
Afrikaans (NLV) 2011 So het hulle volgens die Here se besluit gekamp of getrek. Hulle het volgens die bevele opgetree wat die Here deur Moses vir hulle gegee het.
Afrikaans 1933/1953 Volgens die bevel van die HERE het hulle laer opgeslaan, en volgens die bevel van die HERE het hulle weggetrek. Hulle het die voorskrif van die HERE in ag geneem volgens die bevel van die HERE deur die diens van Moses.
Afrikaans 1983 Op die bevel van die Here het hulle kamp opgeslaan en op sy bevel het hulle weggetrek. Hulle het die diens van die Here onderhou soos die Here deur middel van Moses beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op bevel van die Here het hulle kamp opgeslaan en op bevel van die Here het hulle kamp opgebreek. Die verpligtinge teenoor die Here het hulle nagekom op bevel van die Here by monde van Moses.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het in die kamp gebly wanneer die Here sê hulle moet, en hulle het verder gegaan wanneer die Here sê hulle moet gaan. Hulle het die Here gedien soos die Here vir Moses gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het net op die Here se bevel getrek en elke opdrag uitgevoer wat die Here vir Moses gegee het.