Numbers 9:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die kinders van Israel ook die pasga hou op sy vasgestelde tyd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Israeliete moet die Paasfees op die regte tyd hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | dat die kinders van Israel die pasga op die bepaalde tyd moet hou. |
| Afrikaans 1983 | [2-3] “Op die vasgestelde tyd, teen sonsondergang, op die veertiende dag van hierdie maand, moet die Israeliete die paasfees vier. Julle moet dit doen op die vasgestelde tyd volgens die voorskrifte en bepalings wat daarvoor geld.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die Israeliete moet die Pasga op die vasgestelde tyd vier. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Israeliete moet die Paasfees vier op die regte tyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Israeliete moet die paasfees op die regte tyd en op die regte manier vier; |