Numbers 9:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So was dit altyddeur: die wolk het dit bedags bedek en snags die voorkoms van vuur.
Afrikaans (NLV) 2011 So het dit altyd gebly: ’n wolk in die dag en iets wat soos vuur lyk in die nag.
Afrikaans 1933/1953 So was dit altyddeur: die wolk het dit oordek, en snags 'n gedaante van vuur.
Afrikaans 1983 So was dit deurentyd. Die wolk het die tabernakel oordek en snags was dit soos vuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So was dit deurentyd: Die wolk bedek dit, en snags is daar die glans van vuur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was altyd so, die wolk het die tempel-tent toegemaak en in die nag het dit gelyk soos vuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bedags was daar ’n wolk oor die tent en saans ’n vuurwolk.