Numbers 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die Leviete voor die tent van samekoms bring, en jy moet die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaar laat kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Roep al die Israeliete bymekaar en bring die Leviete na die ingang van die tabernakel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet die Leviete voor die tent van samekoms laat nader kom en die hele vergadering van die kinders van Israel versamel. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die Leviete dan nader bring voor die tent van ontmoeting en die hele gemeente van Israel daar bymekaar laat kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die Leviete voor die Tent van Ontmoeting laat nader kom en die hele volksvergadering van die Israeliete daar bymekaar laat kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet die Leviete laat nader kom voor die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn, en jy moet die hele volksvergadering van die Israeliete laat bymekaarkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Roep dan al die Israeliete bymekaar en laat die Leviete voor die ingang van die tent staan waar Ek aanbid word. |