Numbers 8:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vat die Leviete onder die kinders van Israel uit en reinig hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 “Skei die Leviete van die ander Israeliete en berei hulle voor.
Afrikaans 1933/1953 Neem die Leviete onder die kinders van Israel uit en reinig hulle.
Afrikaans 1983 “Sonder die Leviete van die res van die Israeliete af en reinig hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Verwyder die Leviete uit die midde van die Israeliete en reinig hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet die Leviete wat tussen die Israeliete is, wegneem en jy moet hulle reinig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sit die Leviete opsy, weg van die res van die Israeliete af. Maak hulle rein om My te kan dien.