Numbers 8:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vanaf die ouderdom van vyftig jaar sal hulle ophou om op die diens daarvan te wag en nie meer te dien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná 50 moet hulle ophou. Hulle mag dan nie langer in die tabernakel werk nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar van vyftig jaar oud moet hy vry wees van diensplig en nie meer dien nie --
Afrikaans 1983 As 'n Leviet egter vyftig jaar oud is, moet hy sy amp neerlê en mag hy nie verder dien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar op vyftig jaar moet hy uit verpligte diens tree. Hy mag nie verder take verrig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar almal wat 50 jaar oud of ouer is, moenie meer werk nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en hulle moet op die ouderdom van 50 aftree.