Numbers 8:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel het met die Leviete gedoen net soos die HERE Moses beveel het aangaande die Leviete, so het die kinders van Israel met hulle gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses, Aäron en die hele vergadering van die Israeliete het toe met die Leviete gemaak presies net soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel het met die Leviete gedoen net soos die HERE Moses aangaande die Leviete beveel het; so het die kinders van Israel met hulle gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Moses, Aäron en die hele gemeente van Israel het toe met die Leviete presies gemaak soos die Here vir Moses in verband met hulle beveel het. So het die Israeliete met hulle gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses, Aäron en die hele volksvergadering van die Israeliete het toe so met die Leviete gemaak. Alles wat die Here Moses beveel het oor die Leviete, het die Israeliete net so aan hulle gedoen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses en Aäron en die hele volksvergadering van die Israeliete het toe met die Leviete alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses en Aäron en al die Israeliete het presies alles met die Leviete gedoen wat die Here gesê het. |