Numbers 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek het die Leviete geneem vir al die eersgeborenes van die kinders van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het egter nou die Leviete in hulle plek aanvaar.
Afrikaans 1933/1953 En Ek het die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel geneem
Afrikaans 1983 Die Leviete het Ek toe in die plek van Israel se eersgebore seuns geneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die Israeliete geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek het die Leviete geneem in die plek van al die eerste seuns van die Israeliete,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***