Numbers 8:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want al die eersgeborenes van die kinders van Israel is myne, mense sowel as diere; op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek hulle vir My geheilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sowel mens as dier wat eerste gebore is in Israel, behoort eintlik aan My. Ek het hulle vir myself opgeëis die dag toe Ek die eersgeborenes in Egipte doodgemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want al die eersgeborenes onder die kinders van Israel is myne, van mense en van diere; op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek hulle vir My geheilig. |
| Afrikaans 1983 | Toe Ek al die eersgeborenes in Egipte getref het, het Ek die eersgeborenes van mens en dier in Israel vir My afgesonder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want aan My behoort al die eersgeborenes onder die Israeliete, onder mense sowel as diere. Ek het hulle vir My geheilig die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die eerste seuns en eerste kalwers en lammers en vulletjies van die Israeliete is Myne. Ek het hulle aan My gewy toe Ek die eerste seuns en die eerste kalwers en lammers en vulletjies van die Egiptenaars laat sterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |