Numbers 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So moet jy die Leviete onder die kinders van Israel uit afsonder, en die Leviete moet myne wees.
Afrikaans (NLV) 2011 So sal jy die Leviete losmaak van die res van die Israeliete en hulle sal uitsluitlik in my diens staan.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet die Leviete onder die kinders van Israel uit afsonder, dat die Leviete myne kan wees.
Afrikaans 1983 Jy moet hulle van die res van die Israeliete afsonder dat hulle aan My kan behoort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So moet jy die Leviete van die Israeliete afsonder; die Leviete moet aan My behoort.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So moet jy die Leviete wegneem van die ander Israeliete, die Leviete moet aan My behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op hierdie manier moet die Leviete van die res van die Israeliete afgesonder word sodat hulle net aan My kan behoort.