Numbers 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die Leviete voor Aäron en voor sy seuns stel en hulle as 'n offer aan die HERE bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat die Leviete dan voor Aäron en sy seuns gaan staan. Dra hulle dan aan die Here op as ’n offer wat vir Hom aangebied word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet jy die Leviete stel voor Aäron en sy seuns en hulle as beweegoffer aan die HERE beweeg. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die Leviete in diens van Aäron en sy seuns stel en as 'n beweegoffer aan My wy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat die Leviete voor Aäron en sy seuns staan en bied hulle voor die Here as 'n gewyde gawe aan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet vir die Leviete sê hulle moet vir Aäron en sy seuns werk, en jy moet hulle heen en weer laat beweeg om 'n beweeg-offer vir My te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Leviete moet dan as ’n spesiale offer, soos dié wat heen en weer voor My beweeg word, aan My opgedra word. Daarna moet hulle in diens van Aäron en sy seuns staan. |