Numbers 8:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die Leviete voor die aangesig van die HERE bring, en die kinders van Israel moet hulle hande op die Leviete lê.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer jy die Leviete voor die Here bring, moet die Israeliete hulle hande op die Leviete kom lê.
Afrikaans 1933/1953 Dan moet jy die Leviete voor die aangesig van die HERE laat nader kom, en die kinders van Israel moet hulle hande op die Leviete lê.
Afrikaans 1983 Jy moet die Leviete nader bring voor My, die Here, en daar moet die Israeliete hulle hande op die Leviete lê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet die Leviete tot voor die Here laat nader kom en dan moet die Israeliete hulle hande op die Leviete lê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy die Leviete laat nader kom voor My, dan moet die Israeliete hulle hande op die Leviete sit,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer jy die Leviete so voor My, die Here, gebring het, moet die Israeliete hulle hande op die Leviete lê.