Numbers 7:78 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op die twaalfde dag het Ahira, die seun van Enan, die owerste van die kinders van Naftali, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011 Op die twaalfde dag het Agira sy geskenke gebring. Hy was die seun van Enan en die leier van Naftali.
Afrikaans 1933/1953 Op die twaalfde dag die owerste van die kinders van N ftali, Ah¡ra, die seun van Enan.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die twaalfde dag was dit die leier van die nageslag van Naftali, Agira, seun van Enan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***