Numbers 7:73 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy offer was een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig, een silwerbak van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; al twee vol fynmeel gemeng met olie as spysoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy geskenke was ’n silwerbord van een en ’n half kilogram en ’n silwerbak van 800 gram. Al twee was vol meel met olie gemeng as graanoffer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer; |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy offergawe was: 1 silwerskottel van 130 sikkel, 1 silwer-offerbak van 70 sikkel volgens die standaardgewig wat in die heiligdom geld – albei was vol gesifte meel, klam gemaak met olyfolie, as 'n graanoffer; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |