Numbers 7:66 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op die tiende dag het Ahiëser, die seun van Ammisaddai, die owerste van die kinders van Dan, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011 Op die tiende dag het Agiëser sy geskenke gebring. Hy was die seun van Ammi-Saddai en die leier van Dan.
Afrikaans 1933/1953 Op die tiende dag die owerste van die kinders van Dan, Ahiëser, die seun van Amm¡saddai.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die tiende dag was dit die leier van die nageslag van Dan, Agiëser, seun van Ammi-Saddai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***