Numbers 7:65 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers: dit was die offer van Abídan, die seun van Gideoni.
Afrikaans (NLV) 2011 twee osse, vyf ramme, vyf bokramme en vyf jaaroud lammers as vrede-offer. Dit was die geskenke wat Abidan, die seun van Gidoni, gebring het.
Afrikaans 1933/1953 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Ab¡dan, die seun van Gideoni.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as maaltydoffer, 2 beeste, 5 ramme, 5 bokramme en 5 jaaroud ramlammers. Dit was die offergawe van Abidan, seun van Gidoni.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***