Numbers 7:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers: dit was die offer van Selumiël, die seun van Surísaddai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | twee osse, vyf ramme, vyf bokramme en vyf jaaroud lammers as vrede-offer. Dit was die geskenke wat Selumiël, die seun van Suri-Saddai, gebring het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Selumiël, die seun van Sur¡saddai. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as maaltydoffer, 2 beeste, 5 ramme, 5 bokramme en 5 jaaroud ramlammers. Dit was die offergawe van Selumiël, seun van Suri-Saddai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |