Numbers 7:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die vyfde dag het Selumiël, die seun van Surísaddai, die owerste van die kinders van Simeon, geoffer: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die vyfde dag het Selumiël sy geskenke gebring. Hy was die seun van Suri-Saddai en die leier van Simeon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die vyfde dag die owerste van die kinders van S¡meon, Selumiël, die seun van Sur¡saddai. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die vyfde dag was dit die leier van die nageslag van Simeon, Selumiël, seun van Suri-Saddai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |