Numbers 7:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op die derde dag het Elíab, die seun van Helon, die owerste van die kinders van Sébulon, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011 Op die derde dag het Eliab sy geskenke gebring. Hy was die seun van Gelon, en die leier van Sebulon.
Afrikaans 1933/1953 Op die derde dag die owerste van die kinders van S,bulon, El¡ab, die seun van Helon.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die derde dag was dit die leier van die nageslag van Sebulon, Eliab, seun van Gelon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***