Numbers 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het as sy offer een silwerskottel gebring, waarvan die gewig honderd-en-dertig sikkels was, een silwerbak van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; al twee vol fynmeel gemeng met olie as spysoffer.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy geskenke was ’n silwerbord van een en ’n half kilogram en ’n silwerbak van 800 gram. Al twee was vol meel met olie gemeng as graanoffer.
Afrikaans 1933/1953 hy het sy offer gebring: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die volgende as sy offergawe aangebied: 1 silwerskottel van 130 sikkel, 1 silwer-offerbak van 70 sikkel volgens die standaardgewig wat in die heiligdom geld – albei was vol gesifte meel, klam gemaak met olyfolie, as 'n graanoffer;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***