Numbers 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die tweede dag het Netáneël, die seun van Suar, die prins van Issaskar, geoffer: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die tweede dag het Netanel, seun van Suar, leier van Issaskar, sy geskenke gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die tweede dag het Net neël, die seun van Suar, die owerste van Issaskar, aangebring -- |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die tweede dag het Netanel, seun van Suar, leier van Issaskar sy offergawe aangebied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |