Numbers 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het vir Moses gesê: Hulle moet hul offer bring, elke vors op sy dag, vir die inwyding van die altaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe vir Moses gesê: “Laat elke leier sy geskenke vir die altaar op ’n bepaalde dag bring.”
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het aan Moses gesê: Elke owerste moet, elkeen op 'n afsonderlike dag, sy offer bring vir die inwyding van die altaar.
Afrikaans 1983 Die Here het vir Moses gesê: “Op elke agtereenvolgende dag moet een van die leiers sy offergawes vir die inwyding van die altaar bring.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het die Here vir Moses gesê: “Laat een leier per dag sy offergawe vir die wyding van die altaar aanbied.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die Here het vir Moses gesê: “Een van die leiers moet elke dag sy presente bring om die altaar te wy, die leiers moet dit twaalf dae lank doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir Moses beveel om hulle die offers op verskillende dae na die altaar toe te laat bring.