Numbers 7:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vorste het vir die inwyding van die altaar geoffer op die dag dat dit gesalf is, ja, die vorste het hulle offer voor die altaar gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Op die dag toe die altaar gewy is, het die leiers ook spesifieke geskenke vir die offeraltaar gegee. Hulle het nadergekom en dit by die altaar gaan neersit.
Afrikaans 1933/1953 En die owerstes het die inwydingsgawe van die altaar gebring op die dag toe dit gesalf is, en die owerstes het hulle offer voor die altaar gebring.
Afrikaans 1983 Die dag toe die altaar vir gebruik gesalf is, het die leiers hulle offergawes vir die inwyding na die altaar toe gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die leiers het offergawes vir die wyding van die altaar aangebied op die dag toe dit gesalf is. Toe die leiers hulle offergawes voor die altaar aanbied,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat Moses die altaar gesalf het, het die leiers van die stamme ook presente gebring. Hulle het die presente na die altaar gebring om die altaar te wy,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die leiers het ook ander offers gebring toe die offeraltaar in gebruik geneem is.