Numbers 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die dae van sy skeiding is hy heilig aan die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Solank hulle nasireërs is, is hulle afgesonder vir die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die dae van sy nasireërskap is hy heilig aan die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Solank sy nasireërgelofte van krag is, is hy afgesonder vir die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die volle tydperk van sy toewyding is hy heilig vir die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Terwyl hy 'n nasireër is, is hy aan die Here gewy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie reëls geld vir die hele tyd dat hulle as nasireërs in die Here se diens is. |