Numbers 6:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle moet my Naam op die kinders van Israel lê; en Ek sal hulle seën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So sal hulle My aan die Israeliete verbind en Ek sal hulle seën.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So moet hulle dan my Naam op die kinders van Israel lê; en Âk sal hulle seën. |
| Afrikaans 1983 | “So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “So moet hulle my Naam op die Israeliete lê, dan sal Ek self hulle seën.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer die priesters dit doen, dan sal Ek by die Israeliete wees en hulle seën.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is hoe Aäron en sy seuns my Naam moet gebruik wanneer hulle die Israeliete seën. As hulle dit so doen, sal Ek sorg dat dit met hulle goed gaan.” |