Numbers 6:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sal jou goedgesind wees en vir jou voorspoed gee.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. |
| Afrikaans 1983 | die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die Here sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here doen wat jy vra en Hy laat dit goed gaan met jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal julle gebede beantwoord en vir julle vrede gee. |