Numbers 6:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal jou raaksien en vir jou sy liefde gee.
Afrikaans 1933/1953 die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
Afrikaans 1983 die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag die Here sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is naby jou en Hy is genadig vir jou,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal met deernis na julle kyk en baie goed vir julle wees.