Numbers 6:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE seën jou en bewaar jou.
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Die Here sal vir jou goed wees en vir jou sorg.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE sal jou seën en jou behoed;
Afrikaans 1983 “Die Here sal julle seën en julle beskerm;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Mag die Here jou seën en jou beskerm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here seën jou en Hy beskerm jou,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal julle seën en julle oppas.