Numbers 6:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met Aäron en sy seuns en sê: So moet julle die kinders van Israel seën en aan hulle sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle die Israeliete seën: |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met Aäron en sy seuns en sê: So moet julle die kinders van Israel seën deur vir hulle te sê: |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Praat met Aäron en sy seuns en sê, ‘So moet julle die Israeliete seën; sê vir hulle: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir Aäron en sy seuns sê hoe hulle die Israeliete moet seën. Hulle moet sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê vir Aäron en sy seuns om die volgende woorde te gebruik wanneer hulle die mense van Israel seën as bewys van God se goedheid in hulle lewe: |