Numbers 6:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet dit voor die aangesig van die HERE bring en sy sondoffer en sy brandoffer bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester sal dit vir die Here aanbied en hy sal die sonde-offers en brandoffers bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priester moet dit voor die aangesig van die HERE bring en die sondoffer en brandoffer vir hom berei. |
| Afrikaans 1983 | Die priester moet die lammers aan die Here offer as die nasireër se sondeoffer en brandoffer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet dit in die teenwoordigheid van die Here bring en offer as die persoon se reinigingsoffer en brandoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester bring dan die nasireër voor die Here, en die priester offer dan die sonde-offer en die brand-offer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die priester moet al hierdie offers aan die Here offer, eers die sondeoffer en die brandoffer, |