Numbers 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die wet van die Nasireër wanneer die dae van sy nasireërskap vervul is: hy moet na die ingang van die tent van samekoms gebring word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is die voorskrif vir die nasireër. As die tyd van sy belofte verby is, moet hy na die ingang van die tabernakel gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die wet van die nasireër: Op die dag as die dae van sy nasireërskap om is, moet hulle hom na die ingang van die tent van samekoms bring; |
| Afrikaans 1983 | “Die voorskrif vir die nasireër wanneer die tyd van sy wyding verby is, is soos volg: Hy moet na die ingang van die tent van ontmoeting toe gaan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Dit is die voorskrifte vir die nasireër: Op die dag wanneer die tydperk van sy toewyding verby is, moet hy na die ingang van die Tent van Ontmoeting gebring word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die nasireër het homself 'n tyd lank aan die Here gewy, en hy moet gewyd bly totdat daardie tyd verby is. Hierdie is die wet vir die nasireër: Iemand bring hom na die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As die tyd van die nasireërsbelofte om is, moet die volgende voorskrifte nagekom word: Die nasireër moet na die ingang van die tent gaan waar die Here aanbid word. |