Numbers 6:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op die agtste dag moet hy twee skilpaaie of twee jong duiwe na die priester bring na die ingang van die tent van samekoms.
Afrikaans (NLV) 2011 Op die agtste dag moet hulle twee tortelduiwe of twee jong duiwe na die priester by die ingang van die tabernakel bring.
Afrikaans 1933/1953 En op die agtste dag moet hy twee tortelduiwe of twee jong duiwe na die priester, na die ingang van die tent van samekoms, bring.
Afrikaans 1983 Op die agste dag moet hy twee tortelduiwe of twee ander duiwe na die priester toe bring, by die ingang van die tent van ontmoeting.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die agtste dag moet hy twee tortelduiwe of twee jong duiwe na die priester bring by die ingang van die •Tent van Ontmoeting.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Op die agste dag moet hy twee tortelduiwe of twee makduiwe na die priester toe bring by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dag moet hy twee tortelduiwe of twee mak duiwe na die priester toe bring by die ingang van die tent waar die Here aanbid word.