Numbers 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met die kinders van Israel: As 'n man of vrou enige sonde doen wat 'n mens doen, om 'n oortreding teen die HERE te doen, en daardie persoon skuldig is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir die Israeliete: Enige man of vrou wat ’n ander persoon verontreg, is ontrou aan die Here en is skuldig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met die kinders van Israel: As 'n man of vrou enige menslike sonde doen, sodat ontrou teen die HERE gehandel word, en die siel skuldig word, |
| Afrikaans 1983 | om vir die Israeliete te sê: “Wanneer iemand, man of vrou, 'n medemens benadeel en dus ontrou teenoor die Here is, is hy skuldig |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Sê vir die Israeliete, ‘Wanneer 'n man of 'n vrou enige sonde begaan wat 'n mens kan doen, sodat daar ontrou teenoor die Here gepleeg word, is daardie persoon skuldig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer 'n persoon, 'n man of 'n vrou, iets verkeerd doen aan 'n ander mens, dan is hy ontrou aan die Here en dan is daardie persoon skuldig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer ’n man of ’n vrou enige sonde doen waarmee hulle ontrou aan die Here is, |