Numbers 5:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal die man onskuldig wees van ongeregtigheid, en hierdie vrou sal haar ongeregtigheid dra.
Afrikaans (NLV) 2011 Die man sal onskuldig wees, maar sy vrou sal verantwoordelik gehou word vir haar oortreding.”
Afrikaans 1933/1953 En die man sal vry wees van ongeregtigheid, maar die vrou sal haar ongeregtigheid dra.
Afrikaans 1983 Die man sal onskuldig wees, maar die vrou sal vir haar oortreding moet boet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die man sal vry wees van skuld, maar daardie vrou sal haar skuld moet dra.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man sal onskuldig wees, maar die vrou sal die straf moet dra vir die sonde wat sy gedoen het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die vrou skuldig is, sal sy die gevolge van haar daad moet dra. Die man is in sulke gevalle onskuldig.”