Numbers 5:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die wet van jaloesie wanneer 'n vrou na 'n ander in die plek van haar man gaan en verontreinig word; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is die prosedure wat gevolg word wanneer ’n vrou ontrou was aan haar man en haarself besoedel het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die wet oor die jaloersheid: As 'n vrou afwyk terwyl sy aan haar man toebehoort, en haar verontreinig; |
| Afrikaans 1983 | “Dit is dan die voorskrif vir gevalle van agterdog. As 'n vrou ontrou word aan haar man en haarself verontreinig, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Dit is die voorskrif vir agterdog, wanneer 'n vrou op 'n dwaalspoor raak en sy haarself verontreinig terwyl sy onder die gesag van haar man is; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die wet vir wanneer 'n vrou ontrou is aan haar man en wanneer sy haarself onrein maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hierdie prosedure moet gevolg word wanneer ’n man sy vrou nie vertrou nie. As ’n vrou ontrou was aan haar man en by iemand anders geslaap het, |